[ENGLISH VERSION]

ONDER KONSTRUKSIE (23/03/2000) - MOET ASB. NIE STEM NIE

Wie moet die groen-en-goud oor die kop trek in 2000 ?

Wanneer 'Stem'  gedruk word heel onder, word jou keuses deur e-pos na my gestuur met die gevolg dat jou e-pos adres outomaties ingesluit word by die boodskap. Die adres sal gebruik word om die resultate van die stemming aan jou te stuur 'n dag voor die Springbokspan bekend gemaak word. Indien jy nie daarvan in kennis gestel wil word nie, selekteer die 'Geen Terugvoer' opsie onder. Ek onderneem om die adres in so geval te ignoreer. Ek onderneem verder om die adres vir niemand anders te gee nie, en dit na die finale resultate bekend gemaak is, uit my rekords te verwyder. Om 'n goeie publieke opinie te kry, moet soveel moontlik mense van die stemming weet. Stuur dus asb. die adres van die blad aan almal wat jy vermoed belang sou stel om in so opname deel te neem. Om dit moontlik te maak om namens iemand anders (wat bv. nie internet toegang het nie) ook 'n stemming te maak, word stemme met duplikaat e-pos adresse toegelaat. Moet asb. nie hierdie punt misbruik om meer as een stemming in te dien vir 'n enkele persoon nie. Dit sal glad nie bydrae tot die betroubaarheid van die meningspeiling nie. Die spelers wat by elke posisie gelys word, voldoen nie noodwendig aan SARFU se vereistes nie maar soveel moontlik opsies is ingesluit om die keuse wyer te maak. Indien jy voel dat 'n speler iewers in 'n posisie ingesluit moet word as 'n moontlike keuse, kan jy e-pos stuur aan my by [email protected]  Hierdie is 'n onafhanklike opname en gekoppel aan geen een van die provinsiale of nasionale rugby organisasies nie.

Die vyftiental moet wees:

Pos.  Eerste Keuse Tweede Keuse
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.
14.
15.
Watter Super12 span ondersteun jy ?

 
 
 
 
  koos